Hello
As jy my ken, weet jy ek praat soms in sirkels—en as jy my nog nie ken nie, maak gereed, want ek skryf ook so!
Ek skryf om herinneringe vas te vang, om pyn te verwerk, lewenslesse te onthou, en soms deel ek dit hier vir die wêreld om te lees.
Hulle sê ek is 'n optimis, 'n drama queen, hardkoppig, kleurvol en vroulik sag—'n mengsel van goed wat nie in een boksie wil pas nie.
#ownyourstory
​
If you know me, you know I can talk in circles—and if you don't know me yet, get ready, because I write that way too!
I write to capture memories, process pain, and remember life lessons, and sometimes I share it here for the world to read.
They say I'm an optimist, a drama queen, stubborn, colourful yet feminine—a mix of things that don't quite fit into one box.
​I am the mother of a precious little girl, and the death of my husband has set my life on an unexpected trajectory, which I am learning to embrace. While reading my blog, may you be inspired to also #ownyourstory!
My Storie...
Vyf goed wat jy nie op my blog gaan raaklees nie...
-Ek verkies om my naam en van in kleinletters te skryf. (Dis beter as om 'n leperen te wees)
-Ek kan meer as een musiekinstrument speel. (Twee klink amper soos my naam)
-My gunsteling klaskamer aanhaling is: "Wiskunde is Kuns. Kuns is Wiskunde."
-Online dating was 'n baie, baie interessante ervaring... (Dalk moet ek tog daaroor skryf?)
-Ek het al in sewe dorpe, in vyf provinsies gebly.
​
Five things about me you won't find on my blog...
-I prefer to write my first and last name in lowercase. (It's better than being a leper, right?)
-I can play more than one instrument. (Two sound almost like my name.)
-My favourite classroom quote is: "Math is Art. Art is Math."
-Online dating was a very, very interesting experience... (Maybe I should write about it after all?)
-I've lived in seven towns across five provinces.
​
​
Reader disclaimer: age before beauty
Lees die oudste inskrywings eerste.